Thursday, July 30, 2009

The Hoff strikes again.....


Sommige van julle (as julle geskiedenis op skool gehad het) mag dalk die foto herken. Dit is geneem op 16 Junie 1976 in Soweto tydens die "Soweto uprising" teen afrikaans as medium in skole. Ten spyte van al die geklipgooiery, geskietery, petrolbomme en nkosie siekelelie afrika was DIE HOFF daar om die dag te red!
Ek dink eerlikwaar hy is beter as Chuck Norris.
Chuck Norris was bang vir die polisie!
Chuck Norris is 'n bang gat!
Chuck, kom blaksam my, EK DARE JOU!!!

Jy flippen reken swaer?


Dis net fokken skokkend


Kyk daardie kak ou gordyne!!!!


Jarre dit kan my irriteer as mense nog vassit in die 70er jare!
Wie het vandag nog sulke outydse blommiekie gordyne?
Dit lyk KAK!!!Kry vir jou DSTV en kyk vir twee weke straight na die home decor channel en kry bietjie fokken lewe en 'n sense van bietjie fashion vir jou huis!!!