Wednesday, July 8, 2009

Die Olifant

Baie jare terug in Ovamboland, het die jagters 'n moerse groot gat gegrawe om olifante en bokke te vang.

SO eendag loop oupoot die olifant deur die bos en fok reguit in die gat in. Moertoe sit hy daar vas! Hy kan nie move nie!

So dude met 'n Porsche stop en check die storie uit en scheem dat hy vir oupoot mos kan help.
Hy klim uit en bind 'n stuk tou vas op sy towbar, en die ander end draai oupoot toe om sy slurp.

Na 'n moerse gerev en gespin is oupoot bevry, hy bedank die ou en spat die bos in.

So paar maande later moer oupoot weer in dieselfde gat in, selfde storie. Die keer kom 'n donkie daar verby en check die storie uit.

Die donkie gooi sy piel vir oupoot, wat die om sy slurp draai, en na 'n bietjie van 'n gesukkel is oupoot weereens vry!

What is the moral of the story??

As jy 'n groot piel het, het jy nie 'n porsche nodig nie!

No comments:

Post a Comment