Tuesday, June 30, 2009

Die goffel eskapades

Dit was laat een Vrydagaand......in die Traal (Sentraal PE)......

Ek staan so links van die engen garage in rink straat se deur....opsoek na small change....

Almal word getarget...wit, swart, china, indian....fokken almal....

Met die bekende woorde "ag sorry my lanie.....ietsie vir 'n stukkie brood...."

Dis so skuins voor twaalf, en ek is so R20 kort van 'n gesonde maaltyd, 'n bottel Tassies en in lekker vet tik dosage, toe die perd met sy lang slap merc daar optrek....

Ek kyk hom in die oe...en tune "lanie, please some small change for food"...

Eers ignoreer hy my, wat fine was, dis wat gewoonlik gebeur.

Maar toe maak hy 'n groot fout. Hy tune my "I dont have money for the likes of you..I drive a Merc, purchased with my corruption money...if you are stupid, there is no cure for you, if you cant make a plan, then steal..."

Ek dog toe fok jou ook boetman.....

Ek ruk my okapi uit my sak uit, steek hom fucked up, scale sy foon en wallet!

Nou is ek soos die fokken slumdog millionaire....'n Duisend en 'n Nokia N95 ryker!

So wees gewaarsku, as jy my sien, en my kak tune, gaan jy 'n tiekieboks moet nader...

No comments:

Post a Comment