Tuesday, June 30, 2009

LOST




Hierdie kiekies is afgeneem op 'n verafgelee eiland iewers by 'n see, soos julle kan sien!
Die inwoners van die eiland (L & Z) het die kiekies vir my gestuur, gelukkig werk hulle 3g nog.
Hulle wag nog vir 'n 4x4 recovery vehicle nadat hulle skip soos 'n loslyf gestrand het.
Ek het die kaart van die eiland gaan google, en ek scheem daar is heavy gevaarlike monsters soos dinosaurs en Bob Mugabe daar. Maar dit bly fokken mooi!
Sterkte en ek hoop die recovery vehicle kom fokken gou by julle uit!



No comments:

Post a Comment