Wednesday, June 24, 2009

Holland is 'n Lekker kak plek


Holland is eintlik nice!
Net soos jou brein bestaan dit uit twee dele.
Die een deel suid, die een deel noord.
Anders as jou brein, gaan daar actually iets aan in holland.
Die arm fokkers woon in die suide, en die rykgatte in die Noorde.
Dagga is wettig daar, so lugbesoedeling is baie hoog.
Blykbaar betaal jy moerse baie belasting. Jy word selfs belas as jy kak.
SO ek is happy in my klein dorpie waar ek woon. Hier in 34 degrees south.(dis nou Suid Afrika vir julle onopgevoede mense).
So as jy te veel geld het, beplan 'n trippie daarheen, gaan rook jouself wettiglik mof, en bring vir my 'n paar houtklopse saam!!
Dankie
Die UWE
Hoergids

2 comments:

  1. Julle almal is nou dommer na julle dit gelees het...

    Het jy nie nette om te las nie of iets... fokken goffels

    ReplyDelete