Thursday, July 30, 2009

The Hoff strikes again.....


Sommige van julle (as julle geskiedenis op skool gehad het) mag dalk die foto herken. Dit is geneem op 16 Junie 1976 in Soweto tydens die "Soweto uprising" teen afrikaans as medium in skole. Ten spyte van al die geklipgooiery, geskietery, petrolbomme en nkosie siekelelie afrika was DIE HOFF daar om die dag te red!
Ek dink eerlikwaar hy is beter as Chuck Norris.
Chuck Norris was bang vir die polisie!
Chuck Norris is 'n bang gat!
Chuck, kom blaksam my, EK DARE JOU!!!

Jy flippen reken swaer?


Dis net fokken skokkend


Kyk daardie kak ou gordyne!!!!


Jarre dit kan my irriteer as mense nog vassit in die 70er jare!
Wie het vandag nog sulke outydse blommiekie gordyne?
Dit lyk KAK!!!Kry vir jou DSTV en kyk vir twee weke straight na die home decor channel en kry bietjie fokken lewe en 'n sense van bietjie fashion vir jou huis!!!

Wednesday, July 8, 2009

Die Olifant

Baie jare terug in Ovamboland, het die jagters 'n moerse groot gat gegrawe om olifante en bokke te vang.

SO eendag loop oupoot die olifant deur die bos en fok reguit in die gat in. Moertoe sit hy daar vas! Hy kan nie move nie!

So dude met 'n Porsche stop en check die storie uit en scheem dat hy vir oupoot mos kan help.
Hy klim uit en bind 'n stuk tou vas op sy towbar, en die ander end draai oupoot toe om sy slurp.

Na 'n moerse gerev en gespin is oupoot bevry, hy bedank die ou en spat die bos in.

So paar maande later moer oupoot weer in dieselfde gat in, selfde storie. Die keer kom 'n donkie daar verby en check die storie uit.

Die donkie gooi sy piel vir oupoot, wat die om sy slurp draai, en na 'n bietjie van 'n gesukkel is oupoot weereens vry!

What is the moral of the story??

As jy 'n groot piel het, het jy nie 'n porsche nodig nie!

Tuesday, June 30, 2009

Die goffel eskapades

Dit was laat een Vrydagaand......in die Traal (Sentraal PE)......

Ek staan so links van die engen garage in rink straat se deur....opsoek na small change....

Almal word getarget...wit, swart, china, indian....fokken almal....

Met die bekende woorde "ag sorry my lanie.....ietsie vir 'n stukkie brood...."

Dis so skuins voor twaalf, en ek is so R20 kort van 'n gesonde maaltyd, 'n bottel Tassies en in lekker vet tik dosage, toe die perd met sy lang slap merc daar optrek....

Ek kyk hom in die oe...en tune "lanie, please some small change for food"...

Eers ignoreer hy my, wat fine was, dis wat gewoonlik gebeur.

Maar toe maak hy 'n groot fout. Hy tune my "I dont have money for the likes of you..I drive a Merc, purchased with my corruption money...if you are stupid, there is no cure for you, if you cant make a plan, then steal..."

Ek dog toe fok jou ook boetman.....

Ek ruk my okapi uit my sak uit, steek hom fucked up, scale sy foon en wallet!

Nou is ek soos die fokken slumdog millionaire....'n Duisend en 'n Nokia N95 ryker!

So wees gewaarsku, as jy my sien, en my kak tune, gaan jy 'n tiekieboks moet nader...

Die koue oorlog

Die staande magte is Slanistov (soutpiel letterlik en figuurlik) en Semi-seerower (Semi, wettige okupeerder van die fokken gesteelde skip waarin ek dobber. Slani tydelikke (baie onwelkome) inwoner van die bielge van my skip genaamd Club Morrison).

Die 23 ste Desember, lekker dronk soos dit ‘n seerowende man betaam, oordoen ek dit so bietjie toe daar bo op die captain’s deck met die bier, rum en braaivleis, want dis mos lekker om rower dronk te raak ne?

Dis die aand, die volgende oggend 4 uur word ek wakker en vind myself op die wit telefoon en brul van genot!!!!!!!!! Ek hoor vir Slanistov hier agter my lag en foto’s neem. Nou ja ek is nie instaat om eers na sy kant toe te kyk nie. Kots my kotse klaar en gaan slaap verder met ‘n moerse gesukkel.

Nou word ek die oggend wakker en onthou die kak spul so vaagweg, soos die dag verby gaan en ek meer helder word raak ek meer bevok vir die spul. Help nie om dit kop toe te vat nie, die wiel draai. Die kiekie is deur die kerk!!!!!!!!

Steur my nie veel aan ou Slanistov vir die res van die dag nie, die koue oorlog was immers stil. Dis ‘n staande kerstradisie dat daar by my ouerhuis gefees word op oukersaand, so Slanistov is genooi om saam my te gaan maar wys die uitnodiging van die hand.

Hy verkies toe maar eerder om by hom self te fees, n vol hoender later en ek weet nie hoeveel biere verder nie, is Slani gefees. Ek is toe op die dingy weg na Mamma-rower. Fantastiese fees gehad saam die Rower gesin, almal was daar, Con, Pick, Bank, Mens, Juweel, Petty, Jack tot ou Kabel het dit gemaak.

Met die klim van die gangplank trug by my skip, merk ek ‘n doodse stilte op die waters. Stap oor die deck en merk Slani se deur is oop. Loop verby en so uit die skuinste van my oog sien ek die doos le en slaap, niks vreemds nie, hy het nie ‘n lewe nie.

So saam dit tel my oog iets vreemd op. Kan dit wees???.............Ag nee die doos se trill en ballas hang by sy broek uit. Fok tog, wat ‘n fucked up fokken toneel is dit nou nie wat mens so van die kant af in die gesig bliksem nie????
Net so voor ek myself nat pis van die lag, pluk ek my foon uit en vang die moer vas vir die res van sy lewe op een van die beste en lekkerste oomblikke van sy lewe, ‘n kersfees toss. Fanfokkentasties, Slanistov het eers later wakker geword en stilletjies hier rondgesluip soos net ‘n fokken russiese spy kan. Ek kon later nie die kak meer inhou nie, bars uit van die lag en wys toe maar vir Slani die footage, verseker hom dat ek dit dadelik sal delete, en doen. Die foto is gestuur vir die sensuur raad van Club Morrison, in die argiewe opgeneem in afwagting vir die dag wat Slanistov weer wil nekkie skiet.

Sonder Slanistov se wete en soos ‘n rower in die nag, terwyl die wanker nog le en slaap vat ek sy foon en delete al die foto’s van my. Die Koue oorlog het sleg gedraai vir die tosser, once.

Soos enige oorlog is daar tye waneer die manne warm raak onder die kiewe; hierdie een is geen eksepsie nie. Slanistov, die onderopgeleide/onderopgevoede rus wat hy is raak toe meer en meer antagonisties soos die dae verbytik tot by oujaarsdag.

Nou ja, ek voer ‘n koue oorlog, so ek bly kalm en gee die spasma nie eens ‘n kyk nie. So raak die man toe so ontsteld dat hy hom self later in die bielge toesluit van nuwejaarsdag af. Uit die bloute, die aand van die 5 de Januarie kondig Slanistov aan hy is nou see-siek, klim in sy dingy en fokkof. Dankie fokken tog.


Dis koud daarbuite


Die les mense: Moenie foto’s neem as jy met ‘n oop deur skommies nie!!!!!!!!!!!!!!








Die Einde Van Twee Rockstars

Dis ‘n sondag oggend en ek ontwaak na wat ek weet was ‘n rowwe aand. Kyk rond en die gebeure van die vorige aand begin stadig maar seker weer terug kom. Dit is een van daardie oomblikke in jou lewe wat jy wens jy kan nie onthou nie. Maar dis vergeefs, want soos ek rond kyk kan ek nie help om presies die gebeurtenisse te onthou nie.

Daar oorkant is Sabastiaan ook besig om te roer. Huh, Bliksem is die eerste gedagte deur my kop. Die vorige aand het rustig begin met ‘n paar JD’s en Pearl Jam so loud as wat ek daarvan hou. So tussen deur die gekuiery en muzik het ek die kitaar opgetel en saam met Eddie en die dudes gejam.

Toe gewaar ek Sebastiaan se kitaar en vir een of ander rede sit ek myne neer. Vat syne en tokkel die kak uit hom uit, want syne het so ietwat van ‘n ander klankie. Nou ek weet ons biere was lankal klaar en ek dink die botel Jack was op sy laaste bene .

Jay en Chris was vroer daar en ons het ‘n klein rokie gemaak. Ons het afgespreek om mekaar later by The World’s End in Camden te kry.

So op ‘n stadium toe ek ons besluit dit is tyd om uit te gaan, loop ek en wil die kitaar bere. Ons dubbel kamer se mat het ‘n vou ingehad en ek in my dronkenskap struikel oor die fokken vou. Val met die kitaar in my hand en voor ek kan keer druk ek die stuk kak se nek mors af. Geskok en de moer in vir myself se ek vir Sebastiaan hy kan maar myne vat(dit was immers twee keer duurder as syne).

Sebastiaan het blykbaar nie die humor daarin gesien nie. Gryp my kitaar en soos ‘n ware rockstar en bliksem dit stukkend net daar voor my. Nou ‘n ongeluk is een ding maar om so doners moedswillig te wees nadat ek hom gevra het om dit nie te breek nie is nou maar net een te veel. Net soos nog ‘n rockstar wat ‘n stage dive doen tackle ek hom net daar. Na ‘n moerse struweling en so bietjie bloed bedaar ons.

Ek het die eerste hou of twee geland en hy het my vol op die mond beetgekry, die letsel sit vandag nog. Toe ons by ons sinne kom en vrede maak besluit ons dat dit so ‘n suksesvolle aand was dat ons nie daar kon stop nie. Is uit sonder om toe met die Ausies op te hook.

Ons is Earls Court toe en was dit nou ‘n gesukkel om by die bouncer van The Richmond verby te kom, maar daar in en verder snotters geraak. Daardie selfde aand besluit ons albei dat musiek maak nie vir ons beskore is nie.

LOST




Hierdie kiekies is afgeneem op 'n verafgelee eiland iewers by 'n see, soos julle kan sien!
Die inwoners van die eiland (L & Z) het die kiekies vir my gestuur, gelukkig werk hulle 3g nog.
Hulle wag nog vir 'n 4x4 recovery vehicle nadat hulle skip soos 'n loslyf gestrand het.
Ek het die kaart van die eiland gaan google, en ek scheem daar is heavy gevaarlike monsters soos dinosaurs en Bob Mugabe daar. Maar dit bly fokken mooi!
Sterkte en ek hoop die recovery vehicle kom fokken gou by julle uit!



Wednesday, June 24, 2009

Holland is 'n Lekker kak plek


Holland is eintlik nice!
Net soos jou brein bestaan dit uit twee dele.
Die een deel suid, die een deel noord.
Anders as jou brein, gaan daar actually iets aan in holland.
Die arm fokkers woon in die suide, en die rykgatte in die Noorde.
Dagga is wettig daar, so lugbesoedeling is baie hoog.
Blykbaar betaal jy moerse baie belasting. Jy word selfs belas as jy kak.
SO ek is happy in my klein dorpie waar ek woon. Hier in 34 degrees south.(dis nou Suid Afrika vir julle onopgevoede mense).
So as jy te veel geld het, beplan 'n trippie daarheen, gaan rook jouself wettiglik mof, en bring vir my 'n paar houtklopse saam!!
Dankie
Die UWE
Hoergids

Vandag

Dit is maar redelik stil hier vandag!
Behalwe vir die wind wat sy gat af waai.
En nie een van julle, my toegewyde lesers het al pics vir my gestuur nie!!
So maak 'n fokken plan!!

Thursday, June 18, 2009

Ok boys & girls..

Ek dink dat die voting nou actually amptelik verby is....
En dat ons nou meer ernstig moet word hier in die kantoor!

So geen meer kak nie!!
Net snaakse kak!!!

Billy sal einde Julie die RRV konferensie hier in PE bywoon, en amptelik ingelyf word.
Alhoewel hy 'n doos is, dink ek hy gaan 'n goeie voolsitter wees.

En dink asseblief aan Gayer Meyer, hy gaan Maandag Rehab toe....
En hulle se dit is vreeslik moeilik om van hol af te kom!!
So dink seblief aan hom!

Die RRV

Die voting vir nuwe voorsitter het begin!!!
Kyk regs van die screen!!!

Hustler se girl van die week!


Dit is alweer daai tyd van die maand manne (en vroue, as daar van julle is wat kyk).
Sy is ons Hustler girl van die week. As picked by "B".
Geniet!!!

Die fokken RRV

As jy die lees, is jy al reeds 'n lid van die RRV.

As jy nie weet wat dit is nie, dan is jy 'n poes!

RRV Staan vir RIEM RUKKERS VERENIGING, en ons is tans opsoek na 'n nuwe voorsitter....\
Any Takers?

Wees mooi met diertjies


Siende dat ek effens van 'n diereliefhebber is, is die foto baie gepas vir my tema van die week....
LEES DIE KLEINSKRIF OP DAAI CHERRIE SE HOL en volg daai raad, en volg dit mooi....kan dalk net vir jou 'n naai in die sak bring!

Ag nee sies Eben.....


Pepperspray, midget porn, aardklop, mielies, hoere en kaas is al wat op daardie karakter se breins is desdae. Matewis het lanklaas kom kuier, so lieweheksie het na die vibrator toe oorgeslaan soos dit vir my lyk.
Dan het die kont nog tourettes ook........
Ag Here Shaimpies......
WAT KYK JY??

Trompie se girl


Hier bo is die laaste foto van Trompie se girl (Hy is die doos net regs in die groen hemp).
Dit was geneem tydens hul vakansie in Durban.
Hulle staan op trou.....
Geen datums is gefinaliseer nie....vir nou.....
Ons (EK) hier by die Kantoor wens hom alle sterkte toe vir die toekoms!

GAYER MEYER

Almal Dink hy is skeef........
Behalwe ek en hy......

Hy is 'n KONT troversieele man wat op die perseel van die Kempton Park Hospitaal woon op die bult.

Hy sal ook eendag 'n toekenning ontvang, maar vir nou naai hy ander cherries by bars en clubs in die oos rand, die siek mens!!
Ek hou van foto's!!!
So fokken stuur vir my foto's julle poeste!!
As julle nie wil nie, kan julle nie 'n kantoorhoer membership kry nie!!is dit duidelik?
Reg so!!

My planne vir die toekoms is om ook 'n kakkerige chat blokkie te add, sodat julle met Regte los kantoorhoere kan chat(nie soos MLN nie)

En dan natuurlik ook om WATKYKJY een van my partners te maak, net sonder die antwoord!

Die eerste Officiele Kantoorhoer

Die toekenning gaan uit aan Lafras Uys.

Hy werk in 'n kantoor en hy looi die accounts tannie.(of so dink ek)
Hy is altyd gewapen en reg vir aksie met sy Durex en sy dildo(vir daardie ongemaklike oomblikke.)

So baie baie geluk Lafras, jy is ons eerste wenner.

GO FUCK A DUCK